Raffinering (metallurgie)

In metallurgie is raffinering die suiwering van 'n onsuiwer metaal. Dit moet van ander prosesse soos uitsmelting en kalsinering onderskei word deurdat daardie twee prosesse chemiese verandering van die grondstof behels, terwyl by raffinering die finale materiaal chemies feitlik identies aan die oorspronklike is, maar met minder onsuiwerhede. Baie soorte prosesse word gebruik, insluitend pirometallurgiese en hidrometallurgiese tegnieke.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search